Boerekos met ‘n Twist Artikel
Baie dankie aan Annelien Pienaar van die FaceBook groep: Boerekos met ‘n Twist vir die artikel wat sy oor ons geskryf het ๐
Posted by Cape Cheese Making onย Sunday, 19 July 2015
Ek verstom my aan hoe hard die vrouens werk op hierdie groep en hulle sit ‘n groot hoeveelheid resepte en informasie uit op ‘n daaglikse basis. Alles baie waardevol en leersaam. Dan het hulle nog ‘n oog vir ‘n goeie ding soos A Living Way kursusse en www.cheesemaking.co.za/shop ๐
Baie dankie weereens aan julle!
Groete,
Leon the Milkman